by lisa | Mar 9, 2026 | Uncategorised
Midstream Blue Bulls Rugby Day 14 March...
by lisa | Feb 5, 2026 | Laerskool Midstream College Primary
16 Jan 2026 | Laerskool Midstream College Primary Liewe LMCP, ons 2de tuiste! Baie geluk met jou 20ste verjaardag! Dit was onvergeetlik om die dag met ons direkteure, stigters-onderwysers, vorige skoolhoofde, ‘n heerlike koek én geheimsinnige, splinternuwe...
by lisa | Jun 9, 2025 | Midstream College
• 100% slaagsyfer (IEB: 98,41%) • Volle universiteitstoelating (B-graadstudies): 99,1% (IEB: 89,31%) • 728 onderskeidings (3,4 per kandidaat) • Algehele groepgemiddeld: 76,6% IEB uitstaande prestasie (prestasie in die top 5% van alle IEB-leerders in 6 of meer vakke):...
by lisa | May 10, 2025 | Midstream Ridge Laerskool
Bulletjies, julle ongelooflike sterre! Saterdag 10 Mei 2025 sal onthou word as ’n dag van pure opwinding, pret en passie toe ’n rekordskare van Bulletjie-rugbyspelers saamgedrom het vir niks minder nie as die grootste Bulletjie Rugbyfees in Afrika! Die Everest Wealth...
by lisa | May 8, 2025 | Midstream-Skole
Die Afrikaans 100-skoleprojek bemagtig skoolgemeenskappe landwyd om Afrikaans as ʼn diverse taal met ʼn diverse herkoms wat deur mense van alle rasse, etniese- en kultuurgroepe gepraat word, te vier. Hierdie projek illustreer dat Afrikaans ʼn inklusiewe en vriendelike...