Vind jou plek by een van ons puik skole

Jou reis na uitnemendheid begin hier…

By Midstream-skole gee ons elke leerder die geleentheid om in ‘n ondersteunende en stimulerende omgewing uit te blink. Doen nou aansoek by ons laerskole en/of hoërskool en wees deel van ‘n gemeenskap wat leiers koester en ontwikkel.

Kies jou skool en begin jou reis:

Ons is trots daarop om drie privaat skole in die Midstream-gemeenskap te hê. Klik op een van die Midstream-skole se logo’s hier onder om meer te wete te kom oor toelatings en spesifieke vereistes.

Midstream College Laerskool

Graad 1 – 7

Midstream College Hoërskool

Graad 8 – 12

Midstream Ridge Laerskool

Graad 1 – 7

Vul ons vorm in

Vul asseblief die onderstaande vorm in, indien jy nog inligting benodig. Ons sal binnekort met jou in verbinding tree.
Navrae

Jou toekoms begin hier

Kweek leiers,

bou toekomsdrome…

Sluit aan by ons Midstream-familie en word deel van ‘n gemeenskap wat prestasie en groei koester.