Opsomming van die 2024-Matriekuitslae

Opsomming van die 2024-Matriekuitslae

• 100% slaagsyfer (IEB: 98,41%) • Volle universiteitstoelating (B-graadstudies): 99,1% (IEB: 89,31%) • 728 onderskeidings (3,4 per kandidaat) • Algehele groepgemiddeld: 76,6% IEB uitstaande prestasie (prestasie in die top 5% van alle IEB-leerders in 6 of meer vakke):...