by lisa | May 8, 2025 | Midstream-Skole
Die Afrikaans 100-skoleprojek bemagtig skoolgemeenskappe landwyd om Afrikaans as ʼn diverse taal met ʼn diverse herkoms wat deur mense van alle rasse, etniese- en kultuurgroepe gepraat word, te vier. Hierdie projek illustreer dat Afrikaans ʼn inklusiewe en vriendelike...